'n Seerowerskip bedreig die Kaap. Kaptein Verbeeck moet die gevreesde seerower, Rogers, konfronteer in 'n kat-en-muis speletjie. Met 'n pokke-dreigement en sy vrou, Maria, as gyselaar, beraam Verbeeck 'n gewaagde plan om die Kaap en sy liefde te red. more
USD $6.99
View Details